book-icon Uitgawe 16 September 2021

HG vra vrae aan 3 nuwe romans se skrywers

akkreditasie
Beskikbaar by takealot.com
Beskikbaar by takealot.com

“René Roux, die swartskaapdogter van die Verster-familie, vul haar trustfondsinkomste aan deur voor te gee dat sy ’n fortuinverteller is. Ná die moord op een van haar kliënte, ’n rykmansvrou wat vas geglo het haar man gaan haar vermoor, begin die poppe dans en die lyke een-een val.

“Terselfdertyd word René beproef deur nagmerries oor haar boetie se dood gedurende haar kinderjare. Daarmee saam kom onverstaanbare herinneringe en dan onwelkome vrae oor die verlede en haar aandeel in alles. Waarom roep die kelder in die Bayswaterhuis haar so? Wat wag daar onder – 25 trappe na benede?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees