book-icon Uitgawe 8 September 2022

Lees vier misdaadromans wat jy nie sal kan neersit nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Rooigety deur Bets Smith. Foto: Verskaf.
Rooigety deur Bets Smith. Foto: Verskaf.

Deur Bets Smith

Lapa, R315*

Daleen Boshoff sien nuusberigte oor selfmoordbomaanvalle, moetiemoorde en orgaanhandel en hoop dit bly ver van Makulu Manzi en diegene na aan haar. Oënskynlik onverwante gebeure loop egter ineen en veroorsaak ’n krisis wat haar konfronteer met haar grootste vrees en met ’n onmoontlike keuse wat geen ma behoort te maak nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees