book-icon Uitgawe 12 November 2020

Onweerstaanbare leesstof: Geniet vier nie-fiksieboeke

akkreditasie

Audrey Blignault herstel by haar dogter ná die motorongeluk waarin sy beseer en haar geliefde Johan dood is. Sy sluit haar af van alles om haar.

Eendag vra haar dogter haar om ’n ogie te hou op haar kleinseun, Fritzie. Hy lê in sy stootwaen­tjie op die stoep, en sy sien hoe hy bly waai. Sy staan op om te gaan kyk.

“ ’n Sonstraal lê vol oor sy kaalhand sodat dié klein deel van hom glansend lig teen die blou kombers geword het – en daarna kyk hy. Hy kyk en kyk. Hy draai sy hand. Hy draai dit om en wéér om – die wonder van die flentertjie mens onder die aanraking van die son. Hy waai met sy hand. Die sonlig bly daarop, blink en lig. Sy oë is die hele tyd op die stralende hand. Toe meteens lag hy – ’n skielike, borrel­ende babalag van onbetwyfel­bare, suiwer vreugde.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees