Deur Susan Coetzer R189
Susan Coetzer skryf in haar voorwoord oor “ ’n paar uitgesproke Christene wie se optrede haar en ander se lewe ontwrig”.
“Hierdie Christene praat dikwels ’n klomp strooi. Hulle versuim elke dag om hulle woorde met dade op te volg. Die pap val gereeld op die grond en ander moet dit optel. Mense sonder integriteit maak die lewe vir ander moeilik.