book-icon Uitgawe 31 Oktober 2019

Tronkhond: China Mouton skryf oor sy dapper diere

akkreditasie
Beskikbaar by takealot.com
Beskikbaar by takealot.com

“Die helfte van wat in sulke inrigtings aangaan, is nog nooit vertel nie,” skryf China Mouton voorin sy boek.

Hy het sy loopbaan van byna 35 jaar as 16-jarige met strawwe opleiding op Kroonstad begin, waar hy bitter gou spyt was hy het skool gelos.

“Ek is nog ’n kind en ek is veronderstel om nog met die dinge van ’n kind besig te wees,” skryf hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees