book-icon Uitgawe 16 Julie 2020

Vier boeke vir kinders wat al self lees

akkreditasie
Beskikbaar by takealot.com
Beskikbaar by takealot.com

“Elke storie wat ons oor ’n bruin kind maak, is so belangrik. In ons land ken ons mekaar nie; ons ken nie mekaar se stories en realiteite nie.”

André Trantraal is ’n skrywer, illustreerder en vertaler en die skepper van onder meer die strokiesprentboeke Coloureds en Stormkaap. Hy gesels oor die eerste twee boeke in die Keegan & Samier-­reeks. (As die corona­virus dit nie keer nie, kom daar volgende jaar nog twee.)

“LAPA het my genader oor ’n reeks vir kinders wat in ’n bruin gemeenskap afspeel. Ek wou hê dat dit nie net generiese stories moet wees en dan is die hoofkarakter toevallig ’n bruin kind nie. Dit moes stories wees wat vir enige leser ’n prentjie skep van die alledaagse lewe in die gemeenskappe wat ons nooit in Suid-Afrikaanse kinderboeke sien nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees