book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

Als wat jy oor 'Suicide Squad' se rokke en rotte moet weet

akkreditasie
Die karakters agter al die aksie. Van links is Rick Flag (Joel Kinnaman), Large Guerilla (Reinaldo Faberlle), Sol Soria (Alice Braga), Ratcatcher 2 (Daniela Melchior), King Shark (die stem van Sylvester Stallone) en Bloodsport (Idris Elba). Foto: Warner Brothers

David Ayer se eerste Suicide Squad-fliek van 2016 is maar louwarm deur kritici en aanhangers van DC Comics ontvang. Is dié opvolg – hierdie keer met James Gunn, die man agter Guardians of the Galaxy, in die regisseurstoel – dus die kyk werd?

Beslis, meen dié wat weet.

Dit het immers 91% gekry op die resensiewebtuiste Rotten Tomatoes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees