book-icon Uitgawe 2 September 2021

'Crazy Rich Asians' se Henry Golding nou gemaskerde ninja

akkreditasie
Henry Golding en Samara Weaving in aksie in Snake Eyes: G.I. Joe Origins.
Henry Golding en Samara Weaving in aksie in Snake Eyes: G.I. Joe Origins.

Nou maak die akteur ’n skuif van hartebreker tot benebreker in die titelrol as die gemaskerde ninja, Snake Eyes, in die nuwe G.I. Joe-fliek, Snake Eyes: G.I. Joe Origins.

Dis Henry (34) se eerste hoofrol in ’n aksiefliek.

“Die wonderlike ding van dié verhaal is dat ons by die oorsprong begin,” sê hy. In die strokiesboeke waarop die fliek gegrond is, is Snake Eyes wit. “Wat is vreemder as ’n wit ou in Japan?

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees