book-icon Uitgawe 2 Februarie 2023
Deel

Dis fliekteatertyd: Hier is 4 flieks wat jy móét kyk

akkreditasie
Foto: United international pictures
Foto: United international pictures

Gruwel. Met Allison Williams, Ronny Chieng en Violet McGraw. Regie: Gerard Johnstone. 16TG.

Dié pop is beslis die nuwe gesig van gruwelflieks, en het reeds in haar eerste maand by die loket kultusstatus gekry. M3GAN is immers meer as net ’n speelding.

M3GAN is ’n wonder van kunsmatige intelligensie, ’n lewensgetroue pop wat geprogrammeer is om ’n kind se beste met­gesel en ’n ouer se grootste bondgenoot te wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees