book-icon Uitgawe 23 September 2021

Dís wat jy oor die nuwe Marvel-held, Shang-Chi, moet weet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Shang-Chi and the Legend of the Ten Rings.
Shang-Chi and the Legend of the Ten Rings.

Ontmoet Marvel se nuwe superheld, Shang-Chi.

Die nuweling Simu Liu is te sien in die hoofrol as ’n motorparkeerder by ’n hotel. Sluipmoordenaars steel ’n hangertjie wat sy ma vir hom as kind gegee het. Hy word dan deur sy verlede gekonfronteer.

Shang-Chi en sy bestie, Katy (Awkwafina), reis na Macau om sy suster te waarsku dat haar lewe in gevaar is. En die booswigte wat op sy spoor is – die geheimsinnige Ten Rings-organisasie – word deur sy vervreemde pa gelei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees