book-icon Uitgawe 30 Junie 2022

Dit gons oor nuwe Elvis-fliek – en só lyk sy ewebeeld op die silwerskerm

akkreditasie
Elvis
Elvis

Byna vyf dekades ná die legendariese rocker Elvis Presley se dood herleef sy pad na roem nou weer op die silwerdoek.

Baz Luhrmann se rolprent Elvis het in Mei vanjaar sy wêreldpremière op die Cannes-rolprentfees in Frankryk gehad en word reeds wyd lof toegeswaai. Die fliek vertel van Elvis se kinderjare tot hy eindelik die musiek-ikoon geword het wat ons vandag ken.

Dit gee ook ’n blik op sy liefdeslewe en ingewikkelde verhouding met sy bestuurder, Colonel Tom Parker, ’n rol wat deur ’n onherkenbare Tom Hanks vertolk word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in