book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Dit gons oor ‘The Woman King’: Als oor dié fliek wat in SA geskiet is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
king
king

Sy lei die volgende generasie vegters op vir hul stryd teen ’n vyand wat daarop uit is om hul manier van leef te vernietig. Dié geskiedkundige rolprent, wat hier in Suid-Afrika geskiet is, is deur ware gebeure geïnspireer.

In die superheldfliek Black Panther (2018) was die Dora Milaje – ’n elite groep vrouekrygers wat die fiktiewe koninkryk Wakanda verdedig het – geïnspireer deur die Agojie-vrouekrygers.

Hulle het in die 1800’s die Wes Afrika-koninkryk Dahomey (hedendaagse Benin) verdedig en was die dominante militêre mag in die streek. Nou is die Agojie ook die fokus in The Woman King. Die idee vir die fliek kom van die aktrise Maria Bello (55) wat Benin in 2016 besoek en van die vrouekrygers gehoor het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees