book-icon Uitgawe 2 Junie 2022

Dit gons oor Tom Cruise se Top Gun: Maverick – en die nuwe gesigte in dié fliek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tom Cruise
Tom Cruise

Die ikoniese aksieheld Tom Cruise (59) klim weer in sy vlieënierspak om sy rol te hervat as kaptein Pete Mitchell, oftewel “Maverick”, met sy ikoniese Aviator-sonbril en leerbaadjie, in dié opvolgfliek van 1986 se Top Gun.

Ná meer as 30 jaar se diens as een van die vloot se topvlieëniers is Maverick waar hy hoort.

Hy is ’n dapper toetsvlieënier wat aspris bevordering vermy omdat hy nie agter ’n lessenaar gestrand wil wees nie. Hy word ingeroep om ’n groep Top Gun-gegradueerdes op te lei vir ’n spesiale sending wat geen lewende vlieënier al voltooi het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees