book-icon Uitgawe 7 Junie 2018

Flieknuus: Alles oor nuwe Star Wars-prent Solo

akkreditasie
Alden Ehrenreich is die nuwe Han Solo in Solo: A Star Wars ­Story. Joonas Suotamo het by Peter Mayhew oorgeneem as almal se gunsteling Wookiee, Chewbacca.
Alden Ehrenreich is die nuwe Han Solo in Solo: A Star Wars ­Story. Joonas Suotamo het by Peter Mayhew oorgeneem as almal se gunsteling Wookiee, Chewbacca.

Onmin oor die rolverdeling, regisseurs wat uitgeskop word, en aanhangers wat onder mekaar stry en mond uitspoel oor elke skuif. Daar was soveel kritiek en terugslae dit het gelyk asof die fliek nooit die lig sou sien nie.

Maar hier is dit nou, en dit is sowaar ’n nuwe helder ster in die vermaakhemel.

Oorsese aanhangers van die ikoniese Star Wars-reeks het bra skepties gaan kyk wat die vervaardigers aangevang het met hul held Han Solo in die nuwe fliek oor sy avonture. Maar in ware Han-tradisie het die filmmakers ’n Wookiee uit die hoed getrek – Solo: A Star Wars Story oes nou lof in byna so vinnig as wat die Millennium Falcon die Kessel-roete kan kafdraf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees