book-icon Uitgawe 24 Mei 2018

Flieknuus: Die grapjas is terug in Deadpool 2!

akkreditasie
Van links is Domino, Deadpool en Cable, oftewel Zazie Beetz, Ryan Reynolds en Josh Brolin.
Van links is Domino, Deadpool en Cable, oftewel Zazie Beetz, Ryan Reynolds en Josh Brolin.

Die snaaksste superheld is terug vir ’n aksiefliek vol skoppe en grappe.

Reynolds hervat sy rol as die oudsoldaat Wade Wilson wat in die superheld Deadpool verander het toe sy kankerbehandeling skeefloop.

In dié jongste aflewering span hy kragte saam met drie mutante, Bedlam (Terry Crews), Shatterstar (Lewis Tan) en Domino (Beetz), om ’n seun teen die gevaarlike Cable (Brolin) te beskerm.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees