In haar nuutste rol in die Netflix-dramafliek The Wonder wat in 1862 afspeel, vertolk die Britse aktrise die rol van ’n verpleegster.
In dié fliek gaan ’n Engelse “Nightingale”, Lib Wright (Florence Pugh), na ’n klein dorpie in Ierland om Anna O’Donnell (Kíla Lord Cassidy) 15 dae lank waar te neem.