book-icon Uitgawe 30 September 2021

Francois Jacobs kaal voor die kameras in nuwe fliek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Mens lewe mos net een keer, so pak die bul by die horings, doen dit en hoop vir die beste, glo die akteur Francois Jacobs.
’n Mens lewe mos net een keer, so pak die bul by die horings, doen dit en hoop vir die beste, glo die akteur Francois Jacobs.

Dis asof dié rol net vir hom geskryf het. Trouens, sê die akteur Francois Jacobs, as hy nié die rol van Karel Venter gekry het nie, sou hy gedink het daar is iets fout iewers.

Die hoofkarakter in die nuwe romantiese komedie Kaalgat Karel is Francois (32) uitgeknip, sê hy – ja, selfs al is Karel ’n kaalnaeler van formaat wat graag op openbare plekke sy klere laat waai.

“Net soos die karakter sê ek altyd ja vir ’n avontuur,” vertel die akteur vrolik. “Dit is my ding! ’n Mens lewe mos net een keer, so pak die bul by die horings, doen dit en hoop vir die beste.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees