book-icon Uitgawe 16 September 2021

Jason 'Aquaman' Momoa wys sy sagter kant in dié fliek

akkreditasie
Jason Momoa
Jason Momoa

Hy is veral bekend as die Dothraki-leier Khal Drogo in Game of Thrones en Aquaman op die silwerdoek.

Nou hang die Hollywoodster Jason Momoa (42) sy superheldpak op om die eerste keer ’n doodgewone pa te speel in sy nuwe aksierillerfliek, Sweet Girl.

Die akteur speel Ray Cooper, wie se vrou aan kanker sterf. Hy neem wraak op die farmaseutiese maatskappy wat hy glo verantwoordelik is vir haar dood. In die proses plaas hy homself én sy tienerdogter in gevaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees