'Klein Karoo 2' is op pad: 'n Perfekte doepa teen die pandemie

akkreditasie
Tim Theron, Sisanda Henna, Leandie du Randt, Marciel Hopkins en Nicole Fortuin is die vyf hoofkarakters in die fliek. Foto: Verskaf
Tim Theron, Sisanda Henna, Leandie du Randt, Marciel Hopkins en Nicole Fortuin is die vyf hoofkarakters in die fliek. Foto: Verskaf

Tim het in die eerste fliek die rolprentmaker Frans Coetzee gespeel wat met 'n span in die Klein Karoo 'n dokkie gaan skiet. Hy ontmoet dan 'n jong onderwyseres, Cybil Ferreira (Donnalee Roberts), en die twee voel dadelik aangetrokke tot mekaar.

Tim sê hulle hoop Klein Karoo 2 bied kykers 'n bietjie ontvlugting van die stresvolle tyd waarin die wêreld tans verkeer.

“Ons is gevra of ons sou belangstel om ’n tweede fliek te maak. Ons het toe saam met kykNET besluit dat dit ’n goeie idee is, ook met die tye waarin ons nou is," vertel Tim. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees