book-icon Uitgawe 5 Maart 2020

KYK: Dié ‘Vergeet my nie’-liedjies laat jou na die 1990's verlang

akkreditasie
Sean-Marco Vorster en Margue­rite van Eeden in Huisgenoot se fliek Vergeet my nie, wat tans te sien is.
Sean-Marco Vorster en Margue­rite van Eeden in Huisgenoot se fliek Vergeet my nie, wat tans te sien is.

Benewens Riana Nel se liedjie “Ewigheid”, wat aan die einde speel wanneer die erkenningslys oor die skerm rol, is die 13 ander liedjies in die fliek almal groot treffers van die laat 1990’s.

Die rolprent is geïnspireer deur die liefdesverhaal van Mardaleen en Hugo Derks van Gobabis, Namibië, wat mekaar in die 1990’s die eerste keer as studente raakgesien het. Hulle het ná universiteit in dieselfde kommune in Londen beland en toe verlief geraak. In April vier hulle hul 16de huweliksherdenking.

Marguerite van Eeden, wat die hoofrol in Vaselinetjie vertolk het, en Sean-Marco Vorster van die dramareeks Alles Malan vertolk die hoofrolle in Vergeet my nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees