book-icon Uitgawe 24 Junie 2021

KYK: Hier's 2 aksie-belaaide flieks om te geniet

akkreditasie
'n Toneel uit The Hitman's Wife's Bodyguard. Foto: Lionsgate
'n Toneel uit The Hitman's Wife's Bodyguard. Foto: Lionsgate

Stille waters . . . In dié distopiese wêreld is stilte ’n saak van lewe en dood.

Geraas kan jou lewe eis aan die kloue van monsters met uiters sensitiewe gehoor. Dis dag 474 en ligte dui die veiligste pad vir die paar oorlewendes aan.

Evelyn Abbott (Emily Blunt van The Girl on the Train) moet op haar eie baklei om haar baba veilig te hou, al beteken dit om hom soos Moses in die Bybel in ’n mandjie weg te steek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees