book-icon Uitgawe 7 Julie 2022

Lisa Marie Presley ontroer deur Elvis-fliek: ‘Dit het gevoel my pa staan voor my’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Lisa Marie Presley. Foto: Gallo Images/Getty Images
Lisa Marie Presley. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die laaste keer dat Lisa Marie Presley haar pa gesien het, was sy nege jaar oud en hy het op die badkamervloer gelê. 

Sy meisie, Ginger Alden, was langs hom op die vloer en het probeer om die 42-jarige Koning van Rock and Roll by te bring nadat hy ’n oordosis voorskrifmedisyne geneem het.

“Dit was vieruur die oggend. Ek was veronderstel om te slaap,” onthou Elvis Presley se dogter dié laaste oomblikke saam met haar pa.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in