book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

‘Love Hard’: Als oor dié Netflix-romkom se Nina Dobrev

akkreditasie
Nina Dobrev.
Nina Dobrev.

In die fliek Love Hard vertolk Nina (32) die rol van die joernalis Natalie Bauer.

Natalie, wat in Los Angeles woon, raak verlief op ’n man wat sy op ’n maatsoek-app ontmoet het. Sy besluit om na die man se tuisdorp te vlieg en hom vir Kersfees te verras. Maar dinge loop skeef toe sy uitvind die man is nie wie hy voorgee om te wees nie en dat sy die slagoffer van cat­fishing was.

Met die hulp van die einste swendelaar probeer sy dan die hart van ’n ander man wen. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees