book-icon Uitgawe 26 Januarie 2023
Deel

Ontmoet ‘The Last of Us’ se Pedro Pascal – danksy ‘Star Wars’ is hy ’n superster

akkreditasie
Foto: Gallo Images/Getty Images, Showmax
Foto: Gallo Images/Getty Images, Showmax

As jy die Star Wars-reeks The Mandalorian kyk, sal jy weet die akteur Pedro Pascal is danksy dié reeks ’n superster. Moet egter nie van al sy ander rolle oor die jare vergeet nie – sy lys van ander tele­visie- en fliekverskynings is baie lank. 

In sy jongste TV-rol is Pedro (47), ’n Chileen van geboorte, as Joel in die reeks The Last of Us te sien. Dis gegrond op die gelyknamige videospeletjie wat Nintendo in 2013 uitgereik het. 

In die reeks is die mensdom 20 jaar tevore verwoes en woon mense in kwarantyngebiede. Pedro se karakter moet ’n jong meisie, Ellie (Bella Ramsey), uit een van die gebiede smokkel. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees