book-icon Uitgawe 30 Maart 2023
Deel

Op soek na nuwe kykstof? Dié flieks sal jou beslis vasgenael hou

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jennifer Aniston en Adam Sandler is terug as Audrey en Nick Spitz. Foto: Netflix
Jennifer Aniston en Adam Sandler is terug as Audrey en Nick Spitz. Foto: Netflix

Nick en Audrey Spitz is speurders wat probeer om hul eie speuragentskap op die been te kry. Hulle word genooi na ’n miljardêr bekend as The Maharajah se privaat eiland, maar toe hulle daar aankom, word hul gasheer ontvoer. Hulle probeer dan die maharadja vind en huis toe bring. 

Murder Mystery 2 sal byval vind by die soort kyker wat Glass Onion: A Knives Out Mystery en Death on the Nile geniet het.

Die fliek is ’n opvolg van 2019 se Murder Mystery wat gegaan het oor ’n New Yorkse polisieman (Adam Sandler) en sy vrou (Jennifer Aniston) wat op ’n Europese vakansie gaan. Daar beland hulle op ’n partytjie van die bejaarde miljardêr Malcolm Quince (Terence Stamp). Toe Malcolm vermoor word, word hulle die hoofverdagtes. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees