book-icon Uitgawe 30 Desember 2021

Oscar-spekulasie: Is Kristen Stewart dalk die beste prinses Diana ooit?

akkreditasie
Kristen Stewart
Kristen Stewart

Bella van Twilight as die geliefde Prinses van Harte?! Nee, nooit! Die aktrise Kristen Stewart lyk darem net te afsydig, buierig en neerslagtig om die geliefde, innemende prinses Diana te speel . . .

Maar die giftonge wat aanvanklik gedink het Kristen is die verkeerde keuse vir die rol van Diana in die opspraakwekkende nuwe fliek Spencer, moet nou maar hul woorde sluk, want sy word beskou as die gunsteling om volgende jaar se Oscar-prys vir beste aktrise te kry. 

Die resensente meen haar vertolking van Diana is die beste nóg deur enige aktrise wat die ­gefolterde eksvrou van prins Charles op die skerm probeer uitbeeld, en ook diegene wat Di self geken het, meen Kristen se spel is in die kol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees