Pikkewyne is snaaks, sê KZN-man wat 3 Emmys vir plaaslike dokkie wen

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
pikkewyn
pikkewyn

Die Netflix-reeks Penguin Town, wat nes die Oscar-bekroonde dokumentêre reeks My Octopus Teacher sy ontstaan in die see in Simonstad het, is toe so suksesvol dat dit onlangs drie Emmy-pryse gewen het. Dit was aanvanklik vir ses Emmys benoem en het in drie kategorieë gewen: “Outstanding Cinematography”, “Oustanding Travel, Adventure and Nature Series” en “Outstanding Music Composition and Sound Editing”.

Die dokkie se sukses kan deels daaraan toegeskryf word aan die lighartigheid waarmee dit met die ernstige probleem van die bedreigde Afrika-pikkewyne omgaan, sê Dale Hancock, een van die kinematograwe van die reeks wat oorspronklik van Pietermaritzburg af kom.

“Net soos die pikkewyne gedwing is om tussen mense in die strate van Simonstad te lewe, kon mense as gevolg van die pandemie hulle vereenselwig met die aanpasbaarheid waardeur die pikkewyne moet gaan.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in