book-icon Uitgawe 2 Mei 2019

Sepiester verloor 14 kg vir fliek oor sy geestesiekte

akkreditasie
Die akteur Pietie Beyers vertel waarom hy binne 10 weke 14 kg vir sy rol in Skemerson afgeskud het. Foto: Jacques Stander
Die akteur Pietie Beyers vertel waarom hy binne 10 weke 14 kg vir sy rol in Skemerson afgeskud het. Foto: Jacques Stander

Van jou eerste kennismaking met sy karakter in die nuwe fliek Skemerson is dit opvallend: Iets is nie reg nie. 

Op die skerm lyk hy uitgeteer, die ene skerp sleutelbene, ribbes wat deurslaan en rietmaer arms. 

Nou is die blik in die akteur Pietie Beyers se bruin oë ernstig terwyl hy vertel hoekom hy vasbeslote was om binne 10 weke 14 kg af te skud sodat hy die rol van Sella in dié fliek kon vertolk. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees