book-icon Uitgawe 25 November 2021

Tonge klap! Als oor Lady Gaga en Adam Driver se nuwe fliek ‘House of Gucci’

akkreditasie
FB
FB

Die modewêreld bestaan nie net uit beeldskone modelle en ontwerpersuitrustings van duur materiaal nie. Die Italiaanse modehuis Gucci is ’n goeie voorbeeld van hoe die eertydse onderwêreld van dié bedryf gelyk het.

In dié fliek, gegrond op die 2001-boek The House of Gucci deur Sara Gay Forden, word die ware verhaal vertel van die skokkende gebeure wat in die Gucci-familieonderneming afgespeel het.

Die fliek gaan oor die moord op Gucci se destydse direkteur, Maurizio Gucci, die kleinseun van dié dinastie se stigter, Guccio Gucci. In 1995 is Maurizio op die stoep van Gucci se kantore in Milaan, Italië, doodgeskiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees