book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

Van 'Molly en Wors' tot 'Niemand' . . . Kry die springmielies reg vir dié flieks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Molly en Wors.
Molly en Wors.

In die eerste Don’t Breathe-fliek van 2016 het ’n groep tieners hul moses teëgekom toe hulle by die blinde oorlogsveteraan Norman Nordstrom (Stephen Lang) se huis ingebreek het.

Die klomp wou hul hande op sy klein fortuin lê, maar hy het hulle behoorlik laat les opsê. In die opvolgprent het agt jaar verloop. ’n Huisbrand het ’n meisie, Phoenix (Madelyn Grace), wees gelaat.

Norman het haar ingeneem en maak haar as sy eie kind groot. Sy is nou 11 jaar oud en die twee lei ’n rustige lewe in Detroit. Maar Norman is oorbeskermend. Hy onderrig haar tuis en leer Phoenix hoe om haarself te verdedig en te oorleef.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees