book-icon Uitgawe 11 Februarie 2021

Huisgenoot se kortverhaal: Die filmster en die veearts

akkreditasie
Illustrasie: Michael de Lucchi
Illustrasie: Michael de Lucchi

“Het jy al die verloofring gekry?”

“Hoe ’n mens enige iets in hierdie dolos-sak van ’n maag kan kry, sal net die man in die maan weet. Hierdie Basset kou en sluk blykbaar alles.”

Danielle lig haar kop van die endoskoop se oogstuk en kyk vraend op na die ontvangsdame. “Alles onder beheer?”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees