book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Huisgenoot se kortverhaal: 'n Roos se sonskyn

akkreditasie
Illustrasie: Michael de Lucchi
Illustrasie: Michael de Lucchi

Jasmine skryf nie graag oor die liefde nie. Haar ma, Nadia Jantjies, sê altyd ’n mens praat nie oor goed waarvan jy niks weet nie. 

Nadia is een van drie vennote by ’n suksesvolle regsfirma in vrouebesit, ’n firma waarby sy hoop haar dogter sal eendag, nadat sy haar graad verwerf het, aansluit. En Nadia is reg – Jasmine weet niks van die liefde nie. Sy het nooit ’n kêrel op hoërskool gehad nie en toe sy by die Universiteit Stellenbosch aansluit, het die druk om te presteer selfs erger geword. 

Op die ou end het Jasmine haar persoonlike lewe en al haar eie drome opsy geskuif; sy het met een doel voor die oë die wye wêreld van akademie aangedurf: om haar graad te kry en haar ma trots te maak. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees