book-icon Uitgawe 11 Augustus 2022

Huisgenoot se kortverhaal: Nuutbegin

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Illustrasie: Michael de Lucchi
Illustrasie: Michael de Lucchi

Brenda staan tevrede terug en bewonder haar handewerk. ’n Galop van perdehoewe laat haar omkyk en sy wag Hendrik glimlaggend in. Hy bring sy perd tot stilstand onder die boom en haak die leisels aan ’n tak vas.“Sjoe, skat, jy het gewikkel!” sê hy verbaas en laat sy wenkbroue boog.

“Ja, hoe lyk dit vir jou?” vra sy, gretig vir positiewe terugvoer.

“Hm, dis darem . . . helder en duidelik . . .”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees