book-icon Uitgawe 3 November 2022

Huisgenoot se kortverhaal: Ouma reël begrafnis

akkreditasie
fiksie
fiksie

En daar sal geen blomme wees nie. Net vere. Wittes.

Lorraine laat sak die boek op haar skoot en weet nie of sy moet lag of huil nie. “Wanneer gaan ek so vinnig al hierdie goed gedoen kry? En nie in die kerk nie? Die res van die familie gaan mos ’n oorval kry. Ouma was wraggies nie meer by haar volle verstand toe sy dit geskryf het nie.”

“O, maar sy was, Lorraine. Kyk na die datum. Dit was vyf maande gelede. Ons almal weet sy was compos mentis tot die dag van haar dood. Sy was ’n ander tannie dáái. Ek is seker as sy kon, sou sy in Las Vegas gaan trou het, mét ’n nagemaakte Elvis en vals predikant.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees