book-icon Uitgawe 21 Januarie 2021

Huisgenoot se kortverhaal: SOS vir Liefde

akkreditasie
Illustrasie: Michael de Lucchi
Illustrasie: Michael de Lucchi

Die rowwe golwe van die see gooi die boot heen en weer. Hulle klou vir lewe en dood. Dit is nie net die golwe wat konstant oor die boot spoel nie; dit reën boonop verskriklik hard. Hulle is nat en moeg. Hul arms pyn van aan die boot vasklou. Die golwe spoel aanhoudend oor hulle.

Sowat 24 uur gelede het Gavin en Nadine op hul seilboot ’n glasie op hul toekoms geklink. Daar was geen teken van ’n storm nie. Dit was die perfekte dag in die Karibiese See. Die son het helder geskyn en die see was kalm. 

Asof Gavin dit beplan het, het dolfyne uit die water gespring die oomblik toe hy Nadine gevra het om te trou. Maar nou het wat die gelukkigste dag in hul lewens behoort te wees in ’n nagmerrie ontaard.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees