book-icon Uitgawe 13 Oktober 2022

Kortverhaal: Die houtvaas

akkreditasie
fiksiefb
fiksiefb

Dolf was die oggend besig om reg te maak om werk toe te gaan toe hy hoor hoe iemand hard en dringend aan Erik se woonsteldeur klop. Hy maak sy deur oop. Twee polisiemanne staan voor Erik se deur. Wat het die man nou weer aangevang, dink hy.“Kan ek julle help?”

“Môre, ek is sersant Josephs. Ons soek na meneer Rabie se mense. Dit is mos sy woonstel die, nè?” “Dis reg, Sersant, dis meneer Rabie se woonstel, maar hy was lank laas hier.” 

“Is jy bevriend met meneer Rabie?” vra die sersant. “Ja, baie goed. Hoekom soek julle hom? Is daar fout?” “Ek dink jy moet saam met ons kom, Meneer. Meneer Rabie het homself gisteraand doodgeskiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees