book-icon Uitgawe 27 Oktober 2022

Aandag, Swifties! Taylor Swift se nuwe album is hier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die gewilde Taylor Swift se splinternuwe album “Midnights” het ’n dromerige, mistieke gevoel. Foto: Gallo Images/Getty Images
Die gewilde Taylor Swift se splinternuwe album “Midnights” het ’n dromerige, mistieke gevoel. Foto: Gallo Images/Getty Images

Die Grammy-bekroonde sangeres het ’n opskudding onder haar aanhangers veroorsaak toe sy in Augustus by die MTV Video Music Awards aangekondig het haar 10de album is op pad. Nou is Midnights eindelik hier!

Die album vertel die stories van 13 slapelose nagte uit haar lewe, het Taylor (32) op Instagram laat val. Dit bevat onder meer “Snow on the Beach”, ’n duet saam met die sangeres Lana Del Rey.

Dis Taylor se eerste album met nuwe liedjies sedert Evermore van 2020. Midnights bestaan uit 13 snitte – dié getal is vir haar ’n ge­lukkige nommer. Tussen dié twee albums het sy wel heropnames van haar 2012- ­album Red en 2008 se Fearless uitgereik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees