book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Agter die skerms: Só is die nuwe 'Alles Malan'-musiekvideo gemaak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Op die stel was mense wat na Alles Malan kyk terwyl dit lyk asof hulle in hul sitkamers sit. Foto: Pierre Rommelaere
Op die stel was mense wat na Alles Malan kyk terwyl dit lyk asof hulle in hul sitkamers sit. Foto: Pierre Rommelaere

Toe die reeks se vervaardigers, Corné en René van Rooyen, in 2018 die sanger en liedjieskrywer Herman Kleinhans gevra het om met die reeks se musiek te help, het hy dadelik ingestem. 

Een van sy eerste take was om die temalied, “Haal ’n bietjie asem”, te skryf –’n liedjie wat van die strikke en opdraandes op die lewenspad vertel, maar ook dat die lewe veel draagliker is as ons iemand het wat saam met ons kan staan.

“Ek het dit eers verlede jaar as ’n vollengtesnit opgeneem en dit verskyn op my nuutste album, Ruite oop,” sê Herman. 

Hy het destyds die geleentheid gehad om van die eerstes te wees wat die draaiboek vir die reeks kon lees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees