book-icon Uitgawe 1 Maart 2018

Als oor Juan Boucher – jakkalsjagter en kampioenbraaier

akkreditasie

Ek het drie weke lank in die natuur rondgeloop om my woorde uit die stilte rondom my te ontvang.

Die titelsnit is op ’n strand op Mosselbaai geskryf. Ek het lank gebid om dié liedjie te skep.

Die Karoovlaktes op Jan Rhaap (wat Huisie in die Bos saam met Juan sing) se familieplaas in Niekerkshoop, Noord-Kaap) bied ook inspirasie vir my skryfwerk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees