Dís hoe Jakkie Louw Suid-Afrika weer wil laat lag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jakkie Louw wil Suid-Afrika weer laat dans en lag met sy nuwe enkelsnit. Foto: Picture Perfect/Lizel Scheppel/YouTube
Jakkie Louw wil Suid-Afrika weer laat dans en lag met sy nuwe enkelsnit. Foto: Picture Perfect/Lizel Scheppel/YouTube

Vir dié lekker saamsing-treffer het Jakkie kragte saamgesnoer met die saksofoon-speler Hiram Koopman, die sangeres Sima Mashazi en ’n rits ander Kaapse musikante om Suid-Afrikaners weer aan die dans en lag te kry.

Die musiekvideo is al byna 36 000 keer op YouTube gekyk. 

Alhoewel die liedjie se doel is om almal weer positief te laat dink ná die lang maande van inperking, is die saadjie vir “When Africa Smiles” eintlik al vier jaar gelede geplant, verklap Jakkie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees