book-icon Uitgawe 15 April 2021

Gaan sê jou mense Loufi se debuutalbum is hier

akkreditasie
Die plaaslike rapper Loufi het reeds naam gemaak met die aansteeklike ritmes en pittige lirieke van sy musiek. Foto: Johan Vivid de Jager
Die plaaslike rapper Loufi het reeds naam gemaak met die aansteeklike ritmes en pittige lirieke van sy musiek. Foto: Johan Vivid de Jager

Al is Loufi se debuutalbum, Gan sê jou mense, nou eers uitgereik, is dié musikant en rapper al maande nie meer ’n vreemdeling in die plaaslike musiekbedryf nie. Die musiekvideo’s van enkelsnitte soos “Boude”, “Wit skoene” en “Baas vannie plaas” is al miljoene kere op YouTube gekyk.

“Ek het regtig nie woorde nie. Ek voel baie nederig wanneer ek dink dat mense meer as ’n miljoen keer na my liedjie wil luister,” vertel Loufi.

“Kyk, mense gaan oor jou praat, of dit nou goeie of slegte praatjies is. Of dit oor my gaan of oor my musiek, mense gaan praat. So laat die tonge maar klap en ‘gan sê jou mense’,” sê hy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees