book-icon Uitgawe 17 Junie 2021

HG gesels met Biggy oor sy nuwe album 'Jong Grotes'

akkreditasie

Adrian Entwistle, beter bekend as Biggy, sy verhoognaam, is terug met ’n splinternuwe album, Jong Grotes. Die album het 16 nuwe snitte. 

Aanhangers van sy tong-in-die-kies raplirieke en aansteeklike ritmes sal nie teleurgesteld wees nie en sal aanklank vind by liedjies soos “Jong Grotes”, “Boet en Saartjie” en die enkelsnit “Peanut butter” saam met Early B en beatsbyhand.

Die album se titel is ’n bynaam wat een van Biggy se vriende vir hom gegee het. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees