book-icon Uitgawe 27 Mei 2021

'Idols SA'-wenners Paxton en Yanga reik nuwe liedjie uit

akkreditasie
Die sangeres Paxton Fielies. Foto: Verskaf
Die sangeres Paxton Fielies. Foto: Verskaf

Die liedjie is deur die sangeres Tima Reece geskryf vir Yanga se debuutalbum, Promised Land.

Paxton vertel sy was baie opgewonde toe Yanga haar genader het om die liedjie op te neem. “Toe ek die liedjie hoor, was ek dadelik dol daaroor,” vertel Paxton. 

“Vir my gaan die liedjie oor die koestering en waardering van jou geliefdes. Om jouself oop te stel vir liefde en verhoudings en daarin te floreer.”

Om met Yanga saam te werk was ’n groot eer. “Sy stort haar hart en siel in alles wat sy skep en dit opsigself is inspirerend.” Sy werk ook self aan nuwe musiek laat Paxton hoor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees