book-icon Uitgawe 3 Junie 2021

Jan Rhaap se nuwe musiek laat die voete juk

akkreditasie
Die sanger Jan Rhaap se jongste album is pas uitgereik en spog met 13 oorspronklike snitte. Foto: Verskaf
Die sanger Jan Rhaap se jongste album is pas uitgereik en spog met 13 oorspronklike snitte. Foto: Verskaf

Die sanger, kitaarspeler, liedjie­skrywer en boer van die Noord-Kaap is bekend vir sy kuiermusiek met aansteeklike wysies, maar ook vir liedjies waarin daar direk en onbeskaamd met die emosie en gewete gepraat word.

In die musikale verwerkings slaan rock die hoofkitaar­snaar. Sy jongste album, met 13 oorspronklike snitte, is ook geen uit­sondering nie.

Die titelsnit, “Elmboog na bo”, is in Februarie as ’n enkelsnit uitgereik en is reeds aan radioluisteraars bekend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees