book-icon Uitgawe 24 Junie 2021

Kaapse leerder se debuutliedjie skop behoorlik gat

akkreditasie
Foto: Tauriq Dolley
Foto: Tauriq Dolley

Mila is net 16 jaar oud, maar haar eerste song, “Liars and Fakes”, is reeds op al wat ’n speellys is.

Dit het onlangs boaan 5FM se chart gedraai en die musiekvideo speel oor en oor op die musiekkanaal Trace Urban op TV.

Is jy nog nie oortuig dis cool nie? Meer as ’n halfmiljoen mense het al video’s waarin dié song speel op TikTok gekyk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees