book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

Kaapse sangeres met goue stem laat tot Karen Zoid regop sit

akkreditasie
Jodi Jantjies met haar musikale rolmodel Karen Zoid. Foto: Instagram.
Jodi Jantjies met haar musikale rolmodel Karen Zoid. Foto: Instagram.

Die Afrikaanse rocker Karen Zoid was so beïndruk met haar sangtalent dat sy onlangs die song “Gee my die woorde” saam met Jodi opgeneem het.

“Dit was nog altyd my droom om saam met Karen te werk,” sê Jodi. “Ek is so bevoorreg om hierdie droom te kon bewaarheid.”

Karen het ’n foto van haar en Jodi op Instagram gedeel en daarby geskryf: “Watch out, wêreld. Hier kom Jodi Jantjies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees