book-icon Uitgawe 24 Junie 2021

Kapenaar wil Suid-Afrika vuurwarm hou met nuwe enkelsnit

akkreditasie
Foto: Willem van den Heever
Foto: Willem van den Heever

As jy al die musiekvideo gesien het, weet jy hoekom Mikhaela elke maand meer as 27 000 luisteraars op Spotify het.

Mikhaela het haar sangtalent ontdek toe sy eenkeer op skool Celine Dion se hit “My Heart Will Go On” uit die fliek Titanic moes sing.

“Ek onthou my suster, Anique, het gehuil, en ek het toe gedink: Wow, dis nogal ’n sterk tool wat emosies by mense uitbring,” sê die sangeres terwyl ons oor Zoom gesels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees