book-icon Uitgawe 26 Augustus 2021

KYK: Jannie du Toit vier 50 jaar in die musiekbedryf

akkreditasie
Jannie du Toit
Jannie du Toit

Twee van Jannie du Toit se niggies het op die geleentheid opgetree.

Fanus wou by hulle weet of hulle nie ’n kitaarspeler ken nie. En so het Jannie, toe ’n regstudent aan die destydse Randse Afrikaanse Universiteit, sy eerste tree op die nasionale musiekverhoog gegee.

Sedertdien het sy naam sinoniem geword met die treffers “ ’n Liedjie vir jou”, “Die eggo van jou oë” en “Jy kyk sag”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees