book-icon Uitgawe 23 September 2021

Mamma Mia, Abba is terug! Als oor hul terugkeertoer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Hul 2022-optrede sal by die Queen Elizabeth Olympic Park in Londen gehou word. Die verhoog word spesiaal vir hulle opgerig.
Foto: Instagram/abba voyage
Hul 2022-optrede sal by die Queen Elizabeth Olympic Park in Londen gehou word. Die verhoog word spesiaal vir hulle opgerig. Foto: Instagram/abba voyage

Mamma Mia, hier gaat ons al weer! En dít nadat dit jare lank soos ’n onmoontlike droom gelyk het dat Abba ooit weer saam op die verhoog sal verskyn.

Vra enige aanhanger of hulle na die Sweedse groep uit die 1970’s se langverwagte reünie uitsien, en hulle sal met die woorde van een van hul groot treffers antwoord: “I do, I do, I do, I do . . .”

Dit maak nie saak dat die vierstuks al almal in hul 70’s is en byna 40 jaar laas saam opgetree het nie – Abba is terug met ’n nuwe album én ’n konserttoer tot hul aanhangers se groot vreugde. En moenie dink dis net die ouer garde wat hul terugkeer verwelkom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees