book-icon Uitgawe 24 Junie 2021

Mense is gaande oor Bart van 7de Laan se debuutalbum

akkreditasie
Neil Sandilands
Neil Sandilands

Aanhangers van Neil Sandilands as akteur was dadelik beïndruk toe sy liedjie “Breinskade” as deel van die dramareeks Orion (2006) se klankbaan uitgereik is.

Sedertdien het 7de Laan se geliefde Bart die een rol ná die ander losgeslaan, maar van sy talent as musikant was daar weinig oor die jare te sien. Tot nou, met die uitreiking van sy debuutalbum, Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn.

Die album, wat ook op viniel beskikbaar is, bevat agt splinternuwe snitte en het twee David Kramer-liedjies waarvoor ’n nuwe baadjie aangetrek is. David sing selfs saam in “Piet soek vrou”. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees